Sport

Atletiek

Ons is baie trots om te spog met ‘n 19de agtereenvolgende interlaer wen.

​Nie net is ons atlete fantasties nie, maar ons kinders op die pawiljoen, ons dirigente en pom-pom meisies & seuns is ook uitstaande.

Corries het ‘n fantastiese gees op die atletiekveld en op die pawiljoen.

athletics

Rugby

Rugby vind hoofsaaklik plaas in die tweede kwartaal.

Oefentye – Word deur afrigters bepaal. In die middae vanaf 14:00.

Wedstryde vind plaas op Woensdae soos deur die Unie bepaal.

Corries neem deel in die A1-liga.

Valkie Rugby – Dinsdag- en Donderdagaande.

rugby 1stes capping

Netbal

Netbal vind hoofsaaklik plaas in die tweede kwartaal.

Oefentye – Word deur afrigters bepaal. In die middae vanaf 14:00.

Wedstryde vind plaas op Woensdae soos deur die Unie bepaal.

Corries neem deel in die A-liga

Hokkie

Hokkie vind hoofsaaklik plaas in die derde kwartaal.

Oefentye – Word deur afrigters bepaal. In die middae vanaf 14:00.

Wedstryde vind plaas soos deur die Unie bepaal.

Ons bied ook mini-hokkie aan, hoofsaaklik vir O/9 en O/10 dogters.

hokkie

Krieket

Krieket vind hoofsaaklik plaas in die derde kwartaal.

Oefentye – Word deur afrigters bepaal. In die middae vanaf 14:00.

Wedstryde vind plaas op die volgende dae:
• Dinsdae O/10 en O/11
• Woensdae O/9
• Donderdag 2de en 1ste spanne

Corries neem deel in die Boksburg-Superliga.

Mini-krieket word ook aangebied vir O/7 – O/8 seuns.

krieket

Landloop

Landloop vind hoofsaaklik plaas in die derde kwartaal.

Oefentye – Word deur afrigters bepaal. In die middae vanaf 14:00.

Liga-byeenkomste vind op Woensdae plaas by Boksburg-stadion.

Skaak

Skaak vind hoofsaaklik plaas in die derde kwartaal.

Oefentye – Word deur afrigters bepaal.

Wedstryde word deur die Unie bepaal.

Gimnastiek

Concordia – Wild Flames gimnastiek vind plaas soos deur die Unie bepaal.

Oefentye is weekliks na skool.

Kontak Mnr Chris Botha vir verdere navrae.

gimnastiek

gholf@laerskoolconcordia.com

Kontak ons gerus vir meer informasie

Word deel van die Corrie-familie